Hier’s Armand weer, sonder klere voor jou deur… Armand se eerste kookboek was ’n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van ’n nuwe manier van eet én leef – vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. In sy nuwe boek stroop Armand sy gunstelingdisse (en homself) nog verder. Sy selfopgelegde uitdaging was om bestanddele wat reeds in sy koskas was, te gebruik. Dié kreatiewe verkennings lei tot ’n ‘van-plaas-tot-tafel’-aanslag wat wys dat die smaaklikste en gesondste kos eenvoudige kos is. Armand Kook Kaal 2 bestaan uit 50 banting- en keto-vriendelike disse. Stap-vir-stap, en met pragfoto’s daarby, wys Armand hoe om heerlike disse te...
Armand Aucamp is a South African celebrity, both as a well-known actor and low-carb advocate. His first cookbook, Armand Kook Kaal, was a bestseller and English translations (Nude and Nude Summer Edition) garnered much interest. He has a massive presence on social media, where he also markets his books.
Read more