Kook kaal saam met Armand! 14 Banting-resepte vir gesonde en kreatiewe disse.
Armand Aucamp is een van Suid-Afrika se grootste A-lys-bekendes. Hy deel sy gedagtes oor hierdie 14 Banting-resepteboek: 'Ek dink hierdie tyd van isolasie is die perfekte tyd om weer na ons eetgewoontes te kyk. Beter keuses te maak en weer ’n konneksie met als om ons te koester; veral ook kos.'
Armand Aucamp is a South African celebrity, both as a well-known actor and low-carb advocate. His first cookbook, Armand Kook Kaal, was a bestseller and English translations (Nude and Nude Summer Edition) garnered much interest. He has a massive presence on social media, where he also markets his books.
Read more