Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776380657
Published: July 2024
Page Extent: 296
Format: Paperback
RRP 330.00

As klippe kon praat

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

SPOELKLIPPE is ’n eg-menslike verhaal met die tema van hartseer en hoop, van verlore liefde en van wonderwerke. Karakters raak vasgestrik in vreemde en onbekende intriges, maar vind ook liefde en vertroosting te midde van die Laeveld se unieke milieu waarin die Olifantsrivier opsigself ’n betekenisvolle karakter is en self geheime bewaar wat onder die oppervlakte vloei . Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar...

About the Author

Connie Luyt

Connie Luyt

Connie Luyt is die skrywer van verskeie kortverhale en romans, onder meer Meer as een grens, Lang skaduwees oor Afrika en Reën oor die Serengeti, laasgenoemde twee vir ’n ATKV-Woordveertjie benoem en ook in Nederlands vertaal. Sy is in Malmesbury gebore en het tale en geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy woon in Pretoria.

Read more

More titles by this author

×