Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776380794
Published: August 2024
Page Extent: 312
Format: Trade Paperback
RRP 350.00

Breekpunt

Formats & Editions

Product Image
Trade Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Twee jong kinders verdwyn spoorloos uit die veiligheid van hul ouerhuise in Johannesburg. Albei is meisies, albei word in die middel van die nag weggelok . . . Kaptein Alek Strauss ondersoek die saak en kom agter die ontvoerder se modus operandi stem grootliks ooreen met dié van 'n misdadiger wat al jare agter tralies sit nadat hy twee ander meisies ontvoer het. Hoekom dink een van die slagoffers se ma dan hierdie man is onskuldig? En watter skokkende ontdekking maak sy in haar dogter se slaapkamer ses jaar ná haar verdwyning? Dan kom ’n jong paartjie op ’n gruvonds in die Drakensberg af en dit dompel almal in ’n nuwe maalkolk van raaisels.

Sal hulle die meisies betyds vind? Breekpunt, Marie Lotz se vierde spanningsroman, is ’n meesleurende en...

About the Author

Marie Lotz

Marie Lotz

Marie Lotz is die skrywer van die spanningsromans Roofdier, Polsslag en Maalkolk wat al drie Nielsen se topverkoperlyste gehaal het. Wanneer sy nie spanningsfiksie skryf nie, werk sy as vryskuttaalpraktisyn.

Read more

More titles by this author