Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Adult, Afrikaans, Bestsellers, New Releases
ISBN: 9781779881298
Published: March 2026
Imprint: LUCA
Page Extent: 184
Format: Paperback
RRP 290.00

Die geheime van effektiewe gebed

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

"Gebed is lewensbelangrik." - Stephan Joubert



Gelowiges voel soms asof God slegs sekere van hulle gebede verhoor, en ander nie. Van hulle voel selfs asof hulle gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense gereeld antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God wonder dikwels, "Bid ek reg? Waarom voel dit asof God my gebede nie hoor nie?" Jesus sê dan in Matteus 7:7, 'Bid, en vir julle sal gegee word ...'"



Hierdie is vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?



In Die geheime van effektiewe gebed lei Stephan Joubert die leser op 'n interessante ontdekkingsreis deur Habakuk...

About the Author

Stephan Joubert

Stephan Joubert

Prof Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en om die kerk op allerlei buite-die-boks-maniere te dien. Stephan is die stiger van eKerk, en preek gereeld by gemeentes soos KSM (Kerk Sonder Mure) in Centurion, waarvan hy ook die medestigter is. Stephan is 'n buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en 'n gereelde navorsingsgenoot in teologie. Stephan se boek Jesus - 'n radikale sprong is in 2010 bekroon met die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek. Hy is die skrywer van LUCA se Vat die regte pad - Jesus s'n, en In die teenwoordigheid van die Allerhoogste.

Read more

More titles by this author