Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639602929
Published: June 2022
Page Extent: 280
Format: e-Book
RRP 255.00

Die manjifieke ontwaking van Mel

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou. Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in beheer. Maar skielik maak ’n veel groter ster haar verskyning: Isabella, ʼn ongevraagde toevoeging tot die gesin. En boonop besef Mel dat haar beroepskeuse as mediese suster ʼn ode was aan haar oorlede ma. Susterwees was dalk haar ma se passie, maar is dit regtig hare? Mel maak gereed om uit haar einste, skitterende melkweg te verskiet. Dit is ʼn waagstuk, iets wat só nie haar ding is nie. Die ontdekkingsreis vat haar na ʼn wêreld wat sy nog altyd vermy het, tussen mense wat nie haar dam se ganse is nie. By die flats van Belhar kom sy tot die besef dat die dam dalk nie...

About the Author

Jacolet van den Berg

Jacolet van den Berg

Jacolet van den Berg studeer eers BSc. Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat en maak dan ʼn wye draai van Londen tot Johannesburg voor sy en haar gesin hul voetholte in die Paarl vind. Haar onbehoorlike, kleintyd liefde vir stories en Afrikaans motiveer haar om haar hand uiteindelik in 2008 aan skryf te waag. Terwyl sy, haar man en hul drie seuns hul droom in die Boland leef, skryf sy verskeie liefdesverhale, romans en jeugboeke. Vir haar is die sprong tussen volwasse- en jeugfiksie pure genot.

Read more

More titles by this author

×