Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799353556
Published: October 2011
Imprint: Romanza
Page Extent: 123
Format: e-Book
RRP 90.00

Duiwel in ’n snyerspak

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, en uiteindelik haar lyf. Hy’s ’n uitdaging, maar ’n onbekombare sege … . In hulle veroweringspel is die grense reeds getrek, en gaan daar net verloorders wees. Tog moet Leana saamspeel. Daar is soveel op die spel, en sy moet Jak Litte se dood wreek. Sy’t Brandt nodig om wraak te neem, maar hy volg net sy eie reëls. Haar hart wil ook ’n sê hê, en dit weet sy te goed, is onmoontlik. Brandt lê die reëls neer en dit bring haar bitter min in die sak. Sy gaan net verloor.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×