Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Science & Medicine, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776092048
Published: September 2017
Page Extent: 200
Format: e-Book
RRP 205.00

Hoe verklaar jy dit? II

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie. Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan...

About the Author

Danny Fourie

Danny Fourie

No biography available for this author.

More titles by this author