Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781770225114
Published: October 2012
Imprint: Zebra Press
Page Extent: 162
Format: e-Book
RRP 100.00

Idees Vol Vrees Volume 2

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, om braaipraatjies aan die gang te kry of selfs die koffietafel!

Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou), en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld...

About the Author

Kobus Galloway

Kobus Galloway

Kobus Galloway started drawing at the age six, and after school he studied graphic design. He now lives in Cape Town, where he works as an illustrator and infographic designer for Media24’s weekly publications. Kobus is the creator of Idees Vol Vrees, which has quickly become the most popular Afrikaans cartoon series in the world. In his spare time Kobus is a stand-up comedian and freelance designer/illustrator. He is the owner of Komedie Media CC and has worked with local comedians, actors and musicians.

Read more
×