Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639607207
Published: June 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 95.00

Iemand Soos Zander

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Almal dink hulle wil ’n huisie by die see hê totdat hulle die buurman ontmoet. Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok. Haar onderdrukkende pa het haar vertel haar grootouers is lankal dood. Hierdie geleentheid is ’n kans op ’n nuwe lewe, weg van haar pa se oorheersende hand. Skaars op Skulpbaai ontmoet sy haar lastige nuwe buurman, Zander Malan, wat haar opdraande gee oor sy nooit by haar oupa kom kuier het nie, en haar beskuldig van geldgierigheid. Die vent is amper erger as haar pa. Tot die dag wat Fred Potgieter, die dorp se Groot Kokkedoor, Lori se lewe ’n nagmerrie maak. Skielik is Zander daar om te help skerm en Lori se hart begin vermurwe. Maar dan daag Zander se suster op en dit raak duidelik dat hy nie is...

About the Author

Elize Davies

Elize Davies

Elize Davies was ’n taaljuffrou en het haar Engelsman in Vanderbijlpark ontmoet. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later woon sy en haar man tans in Skotland.

Read more

More titles by this author

×