Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799348439
Published: September 2010
Imprint: Romanza
Page Extent: 200
Format: PDF
RRP 90.00

In ruil vir ’n hart

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

Zanne weet sy’s ’n ou valetjie en pas glad nie in Zac Meyer se prentjie nie. Totdat die noodlot ingryp en haar lewe omkeer. Sy weet skaars waar sy is, en glad nie waar Zac staan nie.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×