Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415206386
Published: August 2015
Imprint: Umuzi
Page Extent: 376
Format: e-Book
RRP 205.00

In sneeu geskryf

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër.

Dekades later, op ’n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in ’n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat ’n somer by Sizzler’s, ’n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy “Frikkie”, ’n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak.

Wanneer ’n kliënt een aand vir hom ’n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich dié man, Bertus, in ’n kuierplek raak waar die ouens van Sizzler’s uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir...

About the Author

Francois Loots

François Loots

François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media. Hy is die skrywer van vier romans. Rooi Jan Alleman,het op die Universiteit van Johannesburg-prys vir skeppende skryfwerk se kortlys verskyn. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy tans in Kaapstad.

Read more

More titles by this author

×