Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779876041
Published: December 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Kersbosliefde

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Ná trauma en verlies vlug Kayla na Dwarskersbos om rigting te soek. Jack kom ook na die vissersdorpie om oor sy toekoms te besluit. Op die strand sien Kayla hom elke dag op die rotse, maar steur haar nie aan hom nie. Toe sy haar voet sny, moet sy Jack se hulp aanvaar. ’n Vriendskap ontwikkel en hulle leer lewenslesse by Liza die kersmaker. Hulle neem lesse in hangsweeftuigvlieg en ontdek vryheid. Durf hulle hoop om saam geluk te vind dié Kersfees?

About the Author

Madelie Human

Madelie Human

Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf – om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.

Read more

More titles by this author

×