Penguin Random House South Africa

Categories: History, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780799356786
Published: November 2012
Page Extent: 240
Format: e-Book
RRP 220.00

Kwart voor ’n bloedbad

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

“Is this the beginning of bloodshed, or the end? So het Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994 toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wêreld gestuur. Deur die jare het hardnekkige gerugte bly lewe dat Eugene Terre’Blanche en die AWB in der waarheid ’n bondgenoot van die De Klerk-regering was. Daar word beweer dat die AWB se gewapende invallers wat verantwoordelik was vir die chaos wat in die strate van Mmabatho en Mafikeng losgebars het, reg in die hande van die ANC gespeel het. Die land is onregeerbaar gemaak en president Lucas Mangope se regering is so tot ʼn val te bring. De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die...

About the Author

De Wet Potgieter

De Wet Potgieter

De Wet Potgieter has been a reporter for 38 prolific years, working in English (Sunday Times) and Afrikaans (Beeld), and both in print and television. he is the author of Contraband-South Africa and the Illegal Trade in Ivory and Rhino Horn, Total Onslaught and The Eleventh Hour.

Read more

More titles by this author

×