Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels beskikbaar in Vlak 1:
Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat...
José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.
Read moreWith years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.
Read more