Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799390889
Published: October 2018
Page Extent: 480
Format: Paperback
RRP 320.00

Losprys

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake?

Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”

Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê.

Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre...

About the Author

Martin Steyn

Martin Steyn

Met ’n voorliefde vir die makabere, en ’n belangstelling in kriminologie en reeksmoordenaars, was dit onafwendbaar dat Martin Steyn eendag misdaadfiksie sou skryf. Sy eerste roman, Donker spoor, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur bekroon. Daarna het Skuldig, Swartval en Losprys gevolg.

Read more

More titles by this author

×