Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Action & adventure, Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Adult, New Releases
ISBN: 9781779860507
Published: February 2026
Page Extent: 248
Format: Paperback
RRP 320.00

Skimme en spoorsoekers

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Alles voel verkeerd hier ...

’n Man staan op ’n brug, reg om te spring. ’n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg ’n vreemde lig en maak ’n donker ontdekking. ’n Stiefpa hou aan terugkom. ’n Boemelaar word wakker in ’n veranderde wêreld. ’n Meisie probeer haarself weer aanmekaarlas. ’n Ander een probeer haarself vermom. ’n Derde een worstel met die dood.

Alles voel verkeerd hier …

21 stories wat uit die donker verbeelding van Martin Steyn gekruip het, insluitend sy eerste gepubliseerde storie en ’n vervolgverhaal met AO Colin Menck (Donker spoor, Skuldig). Stories oor hunkering, trauma en onmoontlike keuses. Stories met donker draaie en wrang kinkels. Stories oor skimme en...

About the Author

Martin Steyn

Martin Steyn

Met ’n voorliefde vir die makabere, en ’n belangstelling in kriminologie en reeksmoordenaars, was dit onafwendbaar dat Martin Steyn eendag misdaadfiksie sou skryf. Sy eerste roman, Donker spoor, is in 2015 met die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur bekroon. Daarna het Skuldig, Swartval en Losprys gevolg.

Read more

More titles by this author