Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799368512
Published: June 2014
Imprint: Romanza
Page Extent: 121
Format: e-Book
RRP 90.00

Meer as ’n speletjie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Zialee bevind haar as ’t ware onder een dak met die man uit haar verlede en die een wat sy nou liefkry. Sy moet teen wil en dank meedoen aan die speletjie. En dit maak seer.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×