Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639606033
Published: March 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Mooiste Eliza

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets ... Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk. Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroeg werk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man wat gereeld by die kroeg opdaag. Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie soos iemand waarop sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’n predikant nie …

About the Author

Magdaleen Walters

Magdaleen Walters

Magdaleen Walters het tale by Kovsies gaan studeer nadat sy met mieliepap en stories op ’n Vrystaatse plaas grootgeword het. Deesdae woon sy en haar man langs ’n rivier naby Bronkhorstspruit waar sy stories skryf, naaldwerk doen, kosmaak en tuinmaak.

Read more

More titles by this author

×