Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799354003
Published: October 2013
Imprint: Romanza
Page Extent: 123
Format: e-Book
RRP 90.00

’n Man op sig

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man nie.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×