Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779875600
Published: February 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

’n Noodvlug vir Rusty

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Nadine Bester is ’n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan.
Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kêrel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding.
Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?

About the Author

Jaco Versfeld

Jaco Versfeld

Jaco Versfeld bly in Pretoria en is ’n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om ’n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.

Read more

More titles by this author

×