Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776358816
Published: April 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 94.00

Sinkplaatpad na liefde

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Deziré Kriek, ’n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ’n kontrak te sluit met ’n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net ’n werksverhouding tydens ’n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit ’n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan...

About the Author

Jaco Versfeld

Jaco Versfeld

Jaco Versfeld bly in Pretoria en is ’n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om ’n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.

Read more

More titles by this author

×