Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799395433
Published: June 2019
Imprint: Wenkbrou
Page Extent: 288
Format: Paperback
RRP 320.00

’n Redelike hoeveelheid moeilikheid

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

’n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro’s van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil… Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip, die Santa Maria, in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe, waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert, waarvoor almal bereid is om te moor? Robert sal enige-iets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder, met al sy kontakte, weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag...

About the Author

Andre Kruger

André Krüger

André Krüger is the author of the novels Die Twee Lewens van Dieter Ondracek (winner of the UJ Debut Prize), and Komplot. He was born in Johannesburg. He studied law and philosophy. He practiced as an attorney until the madness finally left him in 2005, when he entered the book trade. Currently he manages a bookstore in Stellenbosch.

=====

André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid. hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.

Read more

More titles by this author

×