Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799352962
Published: October 2011
Page Extent: 129
Format: e-Book
RRP 255.00

Net ’n lewe

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

“Dit was ’n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart. ” Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies én snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry. Sy besweer haar eie nietigheid en die geweld om haar met ’n eksentrieke en flambojante verhaal waarin sy die waarde van ’n lewe oorweeg.

About the Author

Fransi Phillips

Fransi Phillips

No biography available for this author.

More titles by this author

×