Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799371826
Published: January 2016
Imprint: Romanza
Page Extent: 126
Format: e-Book
RRP 90.00

Nommerpasman

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Ná tien jaar herontdek Liz Erlank haar vroulikheid, middeljarig, geskei, en ma van ’n negentienjarige dogter. Jong Tom Bruwer is mal oor haar, maar haar eksman en sy bloedjong verloofde kom befoeter alles, en sy is sowaar jaloers.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×