Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799354614
Published: November 2013
Page Extent: 191
Format: e-Book
RRP 155.00

Ontwakende passie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Rooikop Celestine de Péronne kan wyn maak en perde teel, maar weet bitter min van mans. Sy wil Fransman Argonne de Lattre se hart wen, maar hy verkies vroue wat alles is en doen wat sy verpes.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×