Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799371154
Published: September 2014
Imprint: Romanza
Page Extent: 117
Format: e-Book
RRP 90.00

Ontwykende alleenloper

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Vir meer as ’n jaar sukkel Donnalie Strauss om ’n onderhoud met Ruben du Toit, ’n aantreklike maar ontwykende miljoenêr, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het nie.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×