Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799383041
Published: March 2017
Imprint: Romanza
Page Extent: 121
Format: e-Book
RRP 90.00

Ou liefde roes nie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Tien jaar gelede het Marco haar verraai. Nou staan hy lewensgroot en aantrekliker as ooit van te vore voor Milea. Maar sy kan nie met sy Casandra kompeteer nie – sy het ’n baba oor wie Marco gek is.

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author