Penguin Random House South Africa

Categories: Biography & Memoir, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780799356861
Published: May 2013
Page Extent: 168
Format: e-Book
RRP 220.00

Selna Visser

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Selna Visser wou ’n vreemdeling se horlosie, wat hy by die X-straal skandeerder op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ’n maand in aanhouding in hierdie Arabiese land deurgebring. Hier tel buitelanders min, en vroue nog minder – en sy was albei. Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat beland het.

Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat beland het. Selna se verhaal is nie ’n treurmare nie – dis...

About the Author

Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel is 'n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee Bloedsusters Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai. Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.

Read more

More titles by this author

×