Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780799372755
Published: July 2016
Page Extent: 56
Format: Paperback
RRP 210.00

Sterkykers

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Skryf ’n liefdesbrief.

Bemeester die kuns van hande vashou.

Vuisstamp die lewe voluit.

Lag soos die mense in advertensies.

Raak onsigbaar.

Twiet vir iemand ’n vers.

Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in ’n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieel.

About the Author

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

Read more

More titles by this author

×