Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Non-Fiction, Literature & Literary Studies, Local Non-Fiction, Afrikaans, Teen, Klaskameraad
ISBN: 9780637001250
Published: January 2023
Page Extent: 96
Format: Paperback
RRP 160.00

Studiegids: Offers vir die vlieë

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

"Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie. " Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?

About the Author

Dewald Koen

Dewald Koen

Dr. Dewald Koen is verbonde aan die Nelson Mandela Universiteit se opvoedkundefakulteit waar hy Afrikaansmetodiek asook Afrikaanse Letterkunde doseer. Naas resensies en akademiese artikels, skryf hy gereeld onderwysersgidse gebaseer op Afrikaanse jeugromans. Sy eerste kortverhaal “’n Nuwe begin” is in Die perfekte brander en ander verhale opgeneem.

Read more

More titles by this author

×