Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.
Read more
No biography available for this author.
Kathie Viljoen is ’n ervare onderwyser met 18 jaar ondervinding in Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal, graad 7-12. Sy was medeskrywer van boeke soos Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 sowel as verskeie studiegidse en taalhandboeke. Sy bied ook gereeld webinare aan oor haar gunstelingonderwerpe: Visuele tekste en grafiese romans.
Read more
No biography available for this author.
No biography available for this author.