Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639605012
Published: July 2020
Page Extent:
Format: MP3 format
RRP 390.00

Vywervrou Trilogie 03

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
Product Image
MP3 format

Buy from..

About the book

Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik. Vywervrou: Corali is die laaste in Chanette Paul se trilogie. Die eerste titel is Vywervrou: Lira en die tweede is Vywervrou: Mirre. Vervaardig deur BiB.Africa. Voorgelees deur Roeline Daneel.

About the Author

Chanette Paul

Chanette Paul

Chanette Paul is die bekende en gerekende skrywer van topverkopers soos Murasie, Marilyn en Offerlam. Sy woon op die Tuinroete saam met haar geliefde Blom. Anoniem, haar 50ste roman, is steeds ’n topverkoper.

Read more
Roeline Daneel

Roeline Daneel

No biography available for this author.

More titles by this author