Search for your favourite author or book

Ons Eerste Herinneringe

ISBN 
9781432309800
Format 
Hardback
Recommended Price 
R280.00
Published 
October 2018
About the book: 
As ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam,  het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy/sy ouer is. Dit is ’n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word. 
 
Die aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto’s en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto’s of ander aandekings of herinnerings in te plak.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Cathy Heaton is a renowned South African photographer and make-up artist. She is married to Mark and is mother to her boisterous boys, but still manages to work from her home studio in Fourways, Johannesburg. Cathy has won a number of awards for both her photography, as well as her make-up artistry. Our Incredible Journey is her first published book and showcases her beautiful baby photography.
 
Cathy Heaton is ’n beroemde Suid-Afrikaanse fotograaf en grimeerkunstenaar. Sy is getroud met Mark en ’n ma van woelwater-seuns, maar is steeds bedrywig in haar tuis-ateljee in Fourways, Johannesburg. Cathy het ’n aantal toekennings vir haar fotografie én grimeerkuns gewen. Ons Ongelooflike Reis Saam is haar eerste gepubliseerde boek en ’n tentoonstelling van haar pragtige babafotografie.

Others also viewed

Die banting-boek waarop almal gewag het!  Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al...
Op 29 April 1963 stuur die 29-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P....
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings ná sy dood ontdek, skeur haar...
Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by ’n vreemde plaashuis in die...