Search for your favourite author or book

Misverstand

’n Roman

Misverstand  is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.
 

Wen 1 van 3 getekende kopieë

Drie gelukkige wenners kan elkeen ‘n getekende kopie van Misverstand  wen. Voltooi die kompetisievorm voor 31 Maart 2017 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde