Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug, Young Adult
ISBN: 9780799398861
Published: July 2020
Page Extent: 208
Format: Paperback
RRP 250.00

Wolk

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir die mees verfilmbare boek Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?

About the Author

Hannes Barnard

Hannes Barnard

Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaans en Engelse fiksie. Sy debuutjeugroman, Halley se komeet, is ook in Engels vertaal en wêreldwyd vrygestel. Hy word benoem vir verskeie pryse vir die apokaliptiese Wolk-jeugromanreeks, onder andere die KykNet-Rapportprys. Wanneer hy nie skryf nie, is hy waarskynlik besig om oor sy volgende avontuur te droom. Hy woon in Johannesbrug saam met sy vrou en werk as verkoopsbestuurder by ’n uitgewer.

Read more

More titles by this author