Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9780799348248
Published: August 2010
Imprint: Romanza
Page Extent: 199
Format: PDF
RRP 90.00

Adam op bestelling

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai – en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is ’n klein bietjie desperaat?

About the Author

Dina Botha

Dina Botha

Dina Botha is 'n liefdesverhaalskrywer wat al met vyf ATKV-Woordveertjies vereer is. Reeds as tiener was sy lief vir lees, maar sy het nooit formeel probeer skryf nie. In 2006 vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes, toe haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart, verskyn. Tans het sy 92 Romanzas, insluitend 8 SuperRomanzas, agter haar naam. Sy woon in Centurion saam met haar man en is die trotse ouma van twee kleinkinders.

Read more

More titles by this author

×