Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Historical Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415211106
Published: September 2022
Imprint: Umuzi
Page Extent: 168
Format: Paperback
RRP 300.00

Die kapokdokter

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.


Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.

Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis – hy praat dan selfs van ʼn keisersnee! – ontsenu menige plaaslike arts.

Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.

Francois Loots se roman, gebaseer op die...

About the Author

Francois Loots

François Loots

François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die gedrukte media. Hy is die skrywer van vier romans. Rooi Jan Alleman,het op die Universiteit van Johannesburg-prys vir skeppende skryfwerk se kortlys verskyn. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy tans in Kaapstad.

Read more

More titles by this author