Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9780637008273
Published: October 2025
Page Extent: 40
Format: e-Book
RRP 160.00

Alten akkedis se sewe sterte

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

DIE BOEK

Alten die akkedis met sewe sterte is 'n storie van vriendskap en avontuur. Alten, 'n akkedis met die merkwaardige vermoë om sy stert te verloor en weer te laat groei, vind homself in 'n tuin vol gevare.

Wanneer sy vriend Frida, die verkleurmannetjie, in die moeilikheid beland, moet Alten sy moed bymekaar skraap om haar te red. Saam droom hulle van 'n plek waar hulle veilig kan wees, weg van die bedreigings van die menslike wêreld. Ontdek hoe Alten se unieketalent hom help om die dag te red en leer meer oor die wonderlikeverdedigingsmeganismes van akkedisse. 'n Verhaal vol humor,spanning en die krag van ware vriendskap.

THE BOOK

Alten the lizard with seven tails is a captivating tale of friendship and adventure....

About the Author

Riana Scheepers

Riana Scheepers

Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en ʼn gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur ʼn wye verskeidenheid lesers geniet en
waardeer.

Read more
Elsabe Ebersohn

Elsabé Ebersöhn

Elsabé Ebersöhn vind inspirasie in die natuur. Sy het ʼn passie vir kinders, lees, kennis en om tyd saam met haar seuns te spandeer.

Read more

More titles by this author