Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 6-9 Years, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug
ISBN: 9780637006415
Published: August 2024
Page Extent: 40
Format: e-Book
RRP 160.00

Lisa Liefbesie se sewe verlore kolle

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos! Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle. Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?

About the Author

Riana Scheepers

Riana Scheepers

Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en ʼn gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur ʼn wye verskeidenheid lesers geniet en
waardeer.

Read more
Elsabe Ebersohn

Elsabé Ebersöhn

Elsabé Ebersöhn vind inspirasie in die natuur. Sy het ʼn passie vir kinders, lees, kennis en om tyd saam met haar seuns te spandeer.

Read more

More titles by this author