Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug, Young Adult
ISBN: 9780637002509
Published: September 2023
Page Extent: 272
Format: e-Book
RRP 240.00

Die woud van sneeu & ys

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.” Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.

Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom.

Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.

Wanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar...

About the Author

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk is ’n romantikus en skryf graag sprokies met die soort gelukkige eindes waarin elke vrou heimlik wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man en is ’n trotse ouma. Haar verhale bied vir haar net soveel ontvlugting en avontuur as vir haar lesers.

Read more

More titles by this author

×