Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781779880529
Published: August 2024
Imprint: LUCA
Page Extent: 224
Format: Trade Paperback
RRP 290.00

Stryd vir liefde

Formats & Editions

Product Image
Trade Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Lija is ’n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus. Sy bevind haar in ’n gereëlde verlowing met Silva, ’n Romeinse tribuun. Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar. Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak ...

Silva en Lija het uiteenlopende gevoelens oor die man wat die Jode soveel hoop gee en die Romeine omkrap. Lija glo die man wat hulle die messias noem bring genesing en ’n nuwe begin. Sy skaar haar by die Selote om wapens uit ’n Romeinse arsenaal te steel om die skaal van gesag te laat kantel. Sy doen dit met die wete dat dit Silva se lewe ook in gevaar kan stel, maar haar oortuigings vuur haar aan. En Silva doen die onvergeetlike ... hy is...

About the Author

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk is ’n romantikus en skryf graag sprokies met die soort gelukkige eindes waarin elke vrou heimlik wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man en is ’n trotse ouma. Haar verhale bied vir haar net soveel ontvlugting en avontuur as vir haar lesers.

Read more

More titles by this author

×