Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781779875518
Published: December 2024
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Hemel op aarde

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Celeste is die jongste kind en voel haar familie onderskat haar. Toe sy hoor van ’n pos by ’n seunskoshuis op die kleinhoewe Hemel-op-aarde wat dringend gevul moet word, gryp sy die geleentheid aan.

Maar die aantreklike Arno Hougaard meng met haar werk in en laat haar aan haar vermoëns twyfel. Haar vriendinne beskou hom as ’n vangs, maar in haar oë is hy sommer net ’n pyn. Gaan Celeste haar voete en liefde kan vind?

About the Author

Salma Swanepoel

Salma Swanepoel

Salma Swanepoel hou daarvan om tussen haar mense te wees. Sy geniet eenvoud en orde, al ontwyk laasgenoemde haar gedurig, en sy het ’n lawwe streep wat nie altyd bedwing wil word nie. Salma glo ’n mens het daagliks geloof, hoop, genade en liefde nodig om te oorleef. Sy probeer verhale skryf wat elk ’n stukkie ewigheidswaarde sowel as humor bevat.

Read more

More titles by this author

×