Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799396928
Published: January 2020
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Heuning om die Hart

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Georgie vlug na ’n vreemde dorp ná haar kêrel ’n klub vir enkellopende boere wat vrou soek begin. Daar ontmoet sy die lummel van ’n byeboer Ben en die dinamiese wildboer Philip. Maar haar keuse van pasmaat is onseker.

About the Author

Salma Swanepoel

Salma Swanepoel

Salma Swanepoel hou daarvan om tussen haar mense te wees. Sy geniet eenvoud en orde, al ontwyk laasgenoemde haar gedurig, en sy het ’n lawwe streep wat nie altyd bedwing wil word nie. Salma glo ’n mens het daagliks geloof, hoop, genade en liefde nodig om te oorleef. Sy probeer verhale skryf wat elk ’n stukkie ewigheidswaarde sowel as humor bevat.

Read more

More titles by this author

×