Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, Coming Soon!
ISBN: 9781779871664
Published: July 2026
Imprint: Romanza
Page Extent:
Format: Paperback
RRP 110.00

Karoo-koors

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou móét sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.

Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ’n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reën neersak en hulle ’n vurige soen deel.

Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.

About the Author

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen is ’n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Read more

More titles by this author

×