Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776359257
Published: August 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Liefde vir ’n prins

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees.
Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie. Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans, en tydens ’n gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is.
Dit is immers een van haar “broers” teen wie sy haar hart moet staal, en sy moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneemfamilie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te skaad nie. Want hoe sal sy haar tweede stel ouers teleurstel as sy vir hulle moet vertel wat in haar...

About the Author

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen is ’n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Read more

More titles by this author

×