Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776352586
Published: August 2022
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 94.00

Liewer as lief

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Anika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS. Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die ontwikkelaar, Hugo, Anika se voete onder haar uitslaan. Anika sukkel om ʼn balans te vind tussen haar nuwe werk en haar gevoelens vir Hugo. Wat sy nie besef nie, is dat daar veel meer in die familiebesigheid skuil. Hugo is nie wie hy sê hy is nie, en Ivan is nie die vriend wat sy gedink het sy ken nie. Boonop is daar ʼn ondersoek na bedrog geloods en Anika is die hoofverdagte. Hoe sal die nuutgevonde liefde die stryd wen tussen al die misverstande, leuens en korrupsie?

About the Author

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen is ’n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Read more

More titles by this author