Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Nature & Natural History, Afrikaans
ISBN: 9781775848332
Published: July 2023
Imprint: Struik Nature
Page Extent: 80
Format: Paperback
RRP 200.00

Kinders se voëls van Suider-Afrika

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon. Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het. Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante voëlgroepe. Vol fassinerende feite en...

About the Author

Hélène Loon

Hélène Loon

Hélène Loon holds an Honours degree in Ornithology from the University of Cape Town. She has extensive experience in ornithological research, raptor and crane conservation and bird-ringing projects.

Read more

More titles by this author

×