Penguin Random House South Africa

Heléne Booyens

Heléne Booyens

Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy ‘n skrywer en illustreerder, asook ‘n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en ‘n lisensie om slange te vang en hervestig.

Titles By this Author​

×