Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe, kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in wat nuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker. Soos kinders speelspeel die aktiwiteite voltooi, leer hulle meer oor die geveerde vriende in hul tuin én in die wildernis.
Hélène Loon holds an Honours degree in Ornithology from the University of Cape Town. She has extensive experience in ornithological research, raptor and crane conservation and bird-ringing projects.
Read moreHeléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy 'n skrywer en illustreerder, asook 'n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n lisensie om slange te vang en hervestig.
Read more